Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor wanneer ouers bekommerd moet wees as hulle kinders koors het, en wanneer antibiotika noodsaaklik of effektief is; en. ‘n agtjarige dogter se armholtes wat effe begin ruik en sy het ‘n uitskeiding in haar broekie - is dit reeds puberteit?