Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Hoe gaan dit met jou kind? 26 Junie 2026

View descriptionShare
 

Intussen

Meer inligting volg.
1,213 clip(s)
Loading playlist
Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor ’n baba van 7 weke wat ‘n koors ontwikkel het. Die dokters kon aanvanklik nie bepaal wat die oorsaak was nie, was in die hospitaal vir 'n week, het twee reekse antibiotika gehad, kortisoonsalf en suurstof. Ná nog twee reekse kortisoonsalf traan en dra die ogies steeds. Hoe nou gemaak drie weke later? Hy praat ook oor ’n seun van 4 jaar oud wat kla van seer bene elke keer as hy siek word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,214 clip(s)