Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Matriekafskeidtendense

View descriptionShare
 
Dis een van die hoogtepunte van enige matriekjaar – die matriekafskeid. Maar oor die jare het dié spesiale aand baie verander. Van gepofte moue en glinsterrokke tot ontwerpersuitrustings, luukse motors en sosiale media wat elke oomblik vasvang. Ons gesels met Diaan Daniels oor die tendense en veranderinge. Hy is al jare lank een van Suid-Afrika se bekendste modekenners en stylkommentators. As televisiepersoonlikheid, modekonsultant en aanbieder het hy ’n fyn oog vir hoe mode oor tyd ontwikkel, én hoe dit iets vertel van die tyd waarin ons leef.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,214 clip(s)