Heruitsending: Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor hoeveel woorde ‘n kind op 22 maande behoort te kan praat; twee driejariges met baie slym op hulle borsies; ’n driejarige seuntjie wat baie gewig verloor; en ’n driemaande oue baba met baie skilfers op die kop.