Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Etienne Labuschagne se Skaakmat in Elf

View descriptionShare
SKAAKMAT IN ELF word as RSG se Laataandboekvoorlesing voorgelees deur Allen Dysel. Dit is ‘n historiese fiksieroman. Sylvia Rafael is die hoofkarakter. Sy is ‘n beeldskone Suid-Afrikaans gebore musiekonderwyseres en fotograaf, wat wêreldwyd bekend geword het as Mossad-agent, wat betrokke was by wraakaanvalle ná die slagting van Israel se Olimpiese span in München in 1972.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,093 clip(s)