Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Erfenis deur die oë van dr. Willa Boezak (Deel 1)

View descriptionShare
 
Erfenis is nie net ou geboue, familiefoto’s en stories wat ons by ons grootouers gehoor het nie. Dit is ook die taal wat ons praat, die kultuur waarmee ons grootword en die stories wat ons van een generasie na die volgende oordra. Op Erfenisdag kyk ons na Suid-Afrika se erfenis deur die oë van iemand wie se eie reis hom teruggelei het na sy Khoi-San-wortels én na ’n dieper verstaan van Afrikaans. Dr. Willa Boezak is ‘n teoloog, taalaktivis en Khoi-San-hoofman, en hy het hom sterk beywer vir die bevordering van Afrikaans én die beskerming van Khoi-San-kultuur.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,306 clip(s)