Vandag gesels ons weer oor ’n onderwerp wat baie van ons raak: uitbranding. Ons het verlede week die eer gehad om Dr. Hannetjie van Zyl-Edeling te verwelkom, ’n bekwame kenner op hierdie terrein, wat ons help om die kompleksiteit van uitbranding te ontrafel, vandag gaan ons gesprek voort, en hierdie keer fokus sy meer oor die werksplek.

Hoe gaan dit met jou kind? 5 Junie 2026
08:04

Antoinette sê... Wat maak jy met jou bang?
09:31

Winterhoop 2026 (Deel 1)
09:02