Henk Fourie is ‘n IT-kenner en pa van vier kinders. Hy die Offspring Technology-projek begin om ouers toe te rus om hulle kinders in ‘n digitale wêreld te beskerm. Hy praat oor Cocomelon, en hoe breinwetenskap gebruik word om babas verslaaf te maak.

Enneagram 17 Maart 2026
08:25

Menopouse 17 Maart 2026
10:46

Die lewe ná ’n egskeiding 16 Maart 2026
08:29