Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Beskerm jou kind 17 Julie 2025

View descriptionShare
Henk Fourie is ‘n IT-kenner en pa van vier kinders. Hy het die Offspring Technology-projek begin om ouers toe te rus om hulle kinders in ‘n digitale wêreld te beskerm. Hy praat oor Roblox en die toenemende misbruik van aanlynspeletjies deur predatore om kinders uit te lok om sensitiewe inligting te deel.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,096 clip(s)