Andice Cloete, ’n Suid-Afrikaanse onderwyseres in die buiteland, se lewe het onverwags dramaties verander ná ’n ernstige mediese voorval. Wat as ’n gewone roetine begin het, het vinnig in ’n lewensgevaarlike situasie ontaard, en haar gedwing om opnuut te kyk na haar gesondheid en selfversorging. Sy deel haar persoonlike ervaring om ander te waarsku en bewus te maak.

Hoe gaan dit met jou kind? 24 April 2026
11:03

Antoinette sê... 24 April 2026
09:13

Pas op vir slenters wat jou geld kan laat verdwyn 23 April 2026
11:39