Agter die masker 8 Julie 2025

 
Lizelle Grobler, ’n kenner op die gebied van gedrag, liggaamstaal en menslike motivering, praat oor die sielkunde van persoonlikheid. Sy verduidelik hoekom mense doen wat hulle doen, en hoe om agter die masker van die persoonlikheid te kyk.