Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Aardedag

View descriptionShare

Dr Ruhann Steyn is ‘n ruimte fisikus verbonde aan die Sentrum vir Ruimtenavorsing by die Noordwes Universiteit. Sy navorsingsveld is sonfisika, en hy doen navorsing oor hoe die son die aarde beinvloed. Dit sluit die natuur op die aarde in en ook ruimteweer in die ruimte, en vandag op Aardedag is dit heel gepas om met hom te gesels.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,093 clip(s)