GroeipyneGroeipyne

Groeipyne: Irlen-sindroom (Deel 1)

View descriptionShare
 
21 Mei 2026: Irlen-sindroom is ‘n visuele persepsieprobleem, wat verkeerd gediagnoseer kan word. Martelean Venter, is een van slegs drie Irlen-diagnostici in Suid-Afrika. Sy verduidelik wat die sindroom beheld.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Groeipyne

Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en  
Social links
Recent clips
Browse 613 clip(s)