10 Junie 2026: Die naam van polisistiese ovariële sindroom het verander. Hoekom? Beteken dit dat dié probleem, wat daartoe lei dat vroue sukkel om swanger te raak, eerder ‘n metaboliese probleem is? Hoe werk die kettingreaksie van oorgewig, insulienweerstandigheid, verhoogde manlike hormoonvlakke en onvrugbaarheid, en hoe word dit omgekeer? Mari Hudson gesels met ‘n Kaapstadse fertiliteitspesialis.