GesondheidGesondheid

Gesondheid: Wat het swamme met jou gesondheid te doen?

View descriptionShare
 
15 Julie 2026: Swamme is saam met virusse, bakterieë en parasiete, een van die belangrikste organismes wat jou kan siek maak. Dink maar aan toksiese aflatoksien en die lastige Candida infeksies. Maar dit is ook danksy swamgroei wat die antibiotika, penissilien, ontdek is. ‘n Mediese navorser van Tukkies gaan nou, danksy ‘n groot toekenning, die eerste keer die genoom van baie swamme, waarvan ons nog min of niks weet nie, bepaal. Mari Hudson gesels met die navorser oor die belang van swamme in die mens se gesondheid.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Gesondheid

'n Paneel medici bespreek gesondheidsake.
Social links
Recent clips
Browse 633 clip(s)