Gesondheid 22 Januarie 2025

 
Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se voorste metaboliese en vetsugkenners. Hoekom kyk kenners nou na vetsug as ‘n aparte siekte? En hoe kan dit pasiënte help?