Gesondheid 15 Januarie 2025

 
‘n Vroeggebore baba is ‘n baba onder konstruksie, en baie dinge kan skeefloop. In deel 2 van 'n kort reeks fokus ons op die oorsake, risikogroepe, moontlike langtermyngevolge en voorkoming.