13 Mei 2026: Hoe kry tennisster Alexander Zweref dit reg om op die hoogste tennis te speel al is hy ‘n tipe 1 diabeet? Marí Hudson gesels in die eerste episode van ‘n kort reeks oor tipe 1 diabetes met ’n internis oor wat dit is en hoe dit ontstaan. Kan skielike trauma tipe 1 diabetes veroorsaak?

Gesondheid: Longprobleme
21:59

Gesondheid: Jongste oor semiglutied en tirzepatied; longontsteking
22:52

Gesondheid: Bom bars oor Skedule 4-grysmarkmiddels
22:53