Kan insigte oor hoe die brein werk om geloof te dra, ons help om gelowig wees te verstaan en selfs om geloof gesonder uit te leef? Daar is die afgelope dekade heelwat navorsing gedoen oor die kognitiewe wetenskap van religie. Dit gaan oor wat in die brein aangaan wanneer mense religieuse gedagtes b…