Kan insigte oor hoe die brein werk om geloof te dra, ons help om gelowig wees te verstaan en selfs om geloof gesonder uit te leef? Daar is die afgelop…
13 clip(s)
Loading playlist
Hoe onderskei ek tussen wat reg is en wat verkeerd is? Is ek met hierdie onderskeiding gebore? Waar pas my brein en my geloof hierby in?