

Ek dink, ek glo 29 September 2024
Hoe hanteer my brein dit as God vir my, wat in Hom glo, slegte dinge laat ervaar?

Ek dink, ek glo 22 September 2024
Tot watter mate kan gelowiges bevindings van die wetenskap aanvaar of bevraagteken? Wie is reg: geloof of wettenskap?

Ek dink, ek glo 15 September 2024
Christene leef hulle geloof op verskillende godsdienstige maniere uit. Het my brein iets hiermee te doen?

Ek dink, ek glo 8 September 2024
Hoe onderskei ek tussen wat reg is en wat verkeerd is? Is ek met hierdie onderskeiding gebore? Waar pas my brein en my geloof hierby in?

Ek dink, ek glo 1 September 2024
Waar pas my brein en geloof in by my kontak met mense van ander godsdienste en gelowe?

Ek dink, ek glo 25 Augustus 2024
Hoe hanteer my brein en my geloof die lewenskrisisse wat gereeld op my pad kom?

Ek dink, ek glo 18 Augustus 2024
Hoe belangrik is godsdienstige rituele, soos byvoorbeeld doop en nagmaal, vir my brein en geloof in vandag se tyd?

Ek dink, ek glo 11 Augustus 2024
Sien is glo, maar glo die moderne brein nog in wesens wat nie gesien kan word nie, soos engele en God?

Ek dink, ek glo 4 Augustus 2024
Wie of wat is verantwoordelik vir die kwaad en lelike dinge wat in die wêreld gebeur? Kom dit van my binnekant of iewers van buite af? Waar pas my brein en geloof hierby in?

Ek dink, ek glo 28 Julie 2024
Hoeveel mag ‘n mens se geloofsidees verander, of lei my brein my om veranderinge te verwerp?