Werkers op die oliebore in die Noordsee mag van 1 November 2026 af slegs gaan werk indien hulle met werksklere en skoene aan 124 kg of minder weeg. Anders is hulle te swaar vir die kuswag se helikopter se wen-as om hulle te kan red.

Athlone Instituut vier 100 jaar
06:26

360 Speseryroete: Die kos en kultuur aan die Kaap in die 1800’s (Deel 1)
06:29

Roei tussen die krokodille
01:32