DriesestigDriesestig

Athlone Instituut vier 100 jaar

View descriptionShare
 
Die voormalige Athlone Onderwysopleidingskollege, wat deesdae bekendstaan as die Athlone Instituut, in die Paarl vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar. Haidee Muller-Isaacs het met Farieda Kearns en Chester Meyer gesels oor hulle hartsmense wat in die jare dertig daar studeer het. Farieda sê haar pa het daarop aangedring dat sy daar onderwys gaan swot, en Chester gesels oor sy oupa en die musiekbloed wat sterk deur sy are vloei, dié dat hy vandag daardie passie uitleef as musiekonderwyser by Hoër Meisieskool La Rochelle in die Paarl.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 5,497 clip(s)