DriesestigDriesestig

Plant krisante en wees gelukkig

View descriptionShare
Daar is ‘n spreekwoord in Japan wat sê: As jy gelukkig wil wees moet jy krisante plant. Dié elegante blomme is van Oosterse oorsprong, en is pragtige herfsblomme in Suid-Afrika. Dalk praat jy van asters. Jacqui January het in die Stellenbosh-omgewing gaan kuier by Bernard en Anne Mentoor. Hulle plant krisante vir die mooi, en vertroetel hulle versigtig vir skoutyd wat gewoonlik elke jaar in die eerste week van Mei plaasvind.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 5,064 clip(s)