DriesestigDriesestig

Ouma Sue se demensie-reis

View descriptionShare
 
Innes en Greta Benadé stap die pad saam met 'n geliefde wat aan demensie ly. Hulle versorg al jare lank hulle moeder, Sue, wat met demensie leef. Uit eie pyn en liefde, het hulle harte gegroei vir families op dieselfde reis. Innes dien ook as gekoöpteerde lid van die Demensie en Alzheimersverening (ADASA), wat fokus op die bewusmaking, opvoeding en ondersteuning van mense, familie en versorgers wat met demensie en Alzheimer se siekte leef. Haidee Muller-Isaacs het met Innes en Gerta oor dié roerende reis gesels.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h… 
Social links
Recent clips
Browse 5,510 clip(s)