Verlede week het ons by Jan die Meulenaar op Soetmelksvlei gekuier. Johan Rademan het daarna oorgestap na Tannie Louise Johannes om mooi broodjies in die plaaskombuis van 1897 te bak.

Êrens oorsee: Figuira da Foz, Portugal
11:00

Gemeenskapsbou met dans
06:10

90-jarige liggaamsboukampioen
01:20