DriesestigDriesestig

'n Prins vir België

View descriptionShare
 
Motorverkoopsman Clément Vandenkerckhove is verlede week erken as ‘n Belgiese prins, egter sonder koninklike toelae, amptelike pligte en aanspraak op die Belgiese troon. Prins Clément se ma het ‘n verhouding met die koning se broer, prins Laurent, gehad voor sy huwelik met prinses Claire in 2003.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 5,436 clip(s)