In hierdie week se landbounuus: Graan SA en ‘n aantal bedryfsvennote oorhandig ‘n petisie aan die JSE. Kommer oor die verspreiding van bek-en-klouseer in die Oos-Kaap. SA se landboubedryf groei met gemiddeld sowat 3% per jaar. Indië keur nuwe uitvoervoorwaardes vir Suid-Afrikaanse sitrus goed.