‘n Italianer het sy loteryboodskap verkeerd verstaan. Van sy loterykaartjie is daar gesê: Nie betaalbaar. Dit was egter omdat die bedrag van €1 mijoen te groot vir by die winkel was. Toe gooi hy dit weg. Eindelik is dit uit die vullisvragmotor gered.