DriesestigDriesestig

Gamtoos Water doen dit wéér

View descriptionShare
Te midde van verskeie watervoorsieningsdienste wat ten gronde gaan, funksioneer Gamtoos Water in die Oos-Kaapse Gamtoosvallei voortreflik. Dié instansie is onder meer verantwoordelik vir waterlewering uit die Kougadam na die landboubedryf asook die Kouga- en die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit. Om die dam se waterkwaliteit uitstekend te help hou, het Gamtoos Water help sorg dat vier rioolsuiweringsaanlegte in die Langkloof weer in 'n 100% werkende toestand kom. Die bestuurshoof van Gamtoos Water, Rienette Coleske, het met Mariska Spoormaker hieroor gepraat.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Driesestig

    4,890 clip(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 4,889 clip(s)