DriesestigDriesestig

Baaienaars jubel oor reën, maar...

View descriptionShare
Ná sewe jaar se wurgende droogte in Nelson Mandelabaai en omstreke het die reën gekom en die boomskraap Kougadam tot oorlopens toe opgevul. Baie mense het in hulle motors gespring om te gaan kyk, maar die hoë riviervlakke hou selfs dié met viertrekvoertuie, weg. As daar een mens is wat kan jubel oor die meer as 100% vol Kougadam, is dit Rienette Colesky, bestuurshoof van die Gamtoos Wateraad. Mariska Spoormaker het met haar gaan praat.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Driesestig

    3,489 clip(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 3,489 clip(s)