Die Reine WynheidDie Reine Wynheid
Die Reine Wynheid

Die Reine Wynheid

Martelize Brink verken die ryk grond van Suid-Afrika wynerfenis. Die legendes, nuwe wynkunstenaars, sommerliers, wingerdboukundiges, bemarkers en passievolle sjefs kuier in die ateljee. Van 1659, die Groot Constantia-erfenis, die KWV tot die “Mavericks van Malmesbury” en die klein wynprodusente van die wynstreke kom aan die beurt. Luister na "my wyn van die week" en soms vreemde wynfeite van regoo 
Social links:
ClipsPlaylists