29 Oktober 2026: Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het vandag met die taxi-organisasies CATA, CODETA en SANTACO vergader om die voortslepende roetegeskil en geweld te probeer beëindig. Kan boerdery agter tralies gevangenes help om ná vrylating 'n nuwe begin?



