Brandpunt: Antwoorde geëis oor miljoene onbeantwoorde oproepe na 10111

 
5 November 2026: Afriforum en sekere politieke partye eis antwoorde oor die miljoene onbeantwoorde oproepe na die land se 10111-inbelsentrums. Donald Trump distansieer hom van die Republikeinse nederlaag in die middeltermyn-verkiesings.