Brandpunt: Verkiesings in Amerika en Suid-Afrika

 

Brandpunt

Meer inligting volg...
1,149 clip(s)
Loading playlist
4 November 2026: Ons kyk terug op 'n dag waarop 'n Amerikaanse blou golf die Republikeine in die middeltermyn-verkiesing oorrompel het. Hoe sal Donald Trump vir die res van sy ampstermyn ingeperk word? In Suid Afrika het die stembusse vanoggend 7 uur oopgemaak.. Dinge dinge het redelik glad verloop, maar die OVK het wel strafregtelike klagtes teen tien mense aanhangig gemaak, wat moontlik die kieswet oortree het.