27 Oktober 2026: Meer as 500 soldate na KwaZulu-Natal ontplooi in aanloop tot plaaslike verkiesings. Die moordverhoor van Tiffany Meek hervat môre, maar gemeenskapslede beweer sy is nie alleen verantwoordelik vir die moord op haar seun nie. Nuwe studie bevind dat kinders onder sekere omstandighede meer radiofrekwensie-energie as volwassenes absorbeer.



