Brandpunt: Shadrack Sibiya borgtog geweier

 

Brandpunt

Meer inligting volg...
1,138 clip(s)
Loading playlist
20 Oktober 2026: 'n Ondersoek begin na die beweerde versuim deur Tshwane-amptenare om chloor in die drinkwater te gooi. Shadrack Sibiya, die voormalige adjunk nasionale polisiekommissaris, se borgtogaansoek is van die hand gewys. Grootskaalse onrus plaas toenemende druk op Europese regerings om op toenemende openbare ontevredenheid te reageer.