16 Oktober 2026: 'n Rugbyspeler van die Lions is vanoggend in Frankryk voor die wedstryd teen La Rochelle oorlede. 'n Getuie wat voor die Madlanga Kommissie van Ondersoek vlug, sal die naweek agter tralies deurbring. Die Weermag se Projek Kgala in samewerking met Kuba is ná onreëlmatige uitgawes van meer as R270-miljoen gestaak.



