23 Julie 2026: Twee Ghanese burgers sleep Suid-Afrika na die Internasionale Strafhof oor beweerde xenofobie. Die Monetêre Beleidskomitee besluit om die rentekoers onveranderd te laat. Veerpyltjies ingespan om kinders se wiskunde-vaardighede te verbeter.