22 Julie 2026: Tergende vrae oor óf president Cyril Ramaphosa voor die afsettingskomitee sal moet verskyn. Minister Gayton McKenzie kap terug ná druk van Afriforum oor miljoene wat tydens die Wêrelbekersokkertoernooi bestee is. 'n Vuvuzela jaag leeus die skrik op die lyf.