14 Augustus 2026: 'n Rekord aantal aansoeke vir spesiale stemme is deur die OVK goedgekeur. Die moord op vier ANC-lede is na die Gautengse taakspan vir politieke moorde verwys. Inwoners van Graaff-Reinet sleep minister Gayton McKenzie hof toe oor die beplande naamsverandering.