Brandpunt: Luitenant-generaal Shadrick Sibiya bedank

View descriptionShare
 
12 Oktober 2026: Die ANC koes vir beskuldigings van die regbank tydens sy stryd teen die OVK in die Konstitusionele Hof. Luitenant-generaal Shadrick Sibiya bedank kort nadat die Polisie met sy dissiplinêre verhoor begin. Regter Navi Pillay sê in die toekenning van die Nobelprys vir Vrede, lê 'n boodskap opgesluit vir President Donald Trump.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,133 clip(s)