BrandpuntBrandpunt

Brandpunt: Pres. Ramaphosa waarsku dat onwettige immigrasie 'n groot uitdaging is

View descriptionShare
 
3 Junie 2026: President Cyril Ramaphosa sê onwettige immmigrasie kan nie deur xenofobie en geweld opgelos word nie. Sersant Fannie Nkosi van die polisie se georganiseerde misdaad-eenheid kry 'n opstopper in die Hooggeregshof in Pretoria. 'n Rondloperleeu laat toerisme- en parkagentskappe in Mpumalanga skarrel.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,037 clip(s)