BrandpuntBrandpunt

Brandpunt: Die Madlanga-kommissie hervat sy werksaamhede

View descriptionShare
 
1 Junie 2026: Die Madlanga Kommissie van Ondersoek hervat sy werksaamhede. Die parlement se afsettingskomitee, wat die president se beweerde aandeel in die Phala Phala-sage moet ondersoek, vergader om 'n voorsitter te verkies. Die Minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die 3,5 miljoen dosisse van die Biogenesis Bago-entstof wat verlede week in Suid-Afrika aangekom het, sal pogings teen bek-en-klouseer versterk.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,036 clip(s)