26 Mei 2026: President Cyril Ramaphosa vra die hof om die paneelverslag oor Phala Phala op hersiening te neem. Die ANC se NUK vra dat immigrasiekwotas weer teen ongedokumenteerde buitelanders ingestel word. Suid-Afrika se sangsensasie, Tyla, oes twee American Music-toekennings in.