17 Junie 2026: Die DA se voorgestelde veranderinge in sy verteenwoordiging in die RNE moet nog deur die president aanvaar word. Intussen stroom reaksie in oor die voorgestelde verskuiwing van John Steenhuisen as Minister van Landbou. Die Madlanga-kommissie hoor steeds getuienis aan oor die 2021-dwelmdiefstal van meer as 500 kg kokaïen.