BrandpuntBrandpunt

Brandpunt: Liggaam gevind van derde persoon wat in Krokodilrivier verdrink het

View descriptionShare
 
16 June 2026: Die liggaam van 'n derde persoon word gevind, wat nege dae gelede in die Krokodilrivier in Mpumalanga vermis geraak het. Op die 50ste herdenking van die 1976-onluste val die klem op die hoë werkloosheidsyfer onder die jeug. Huldeblyke stroom in vir die ontslape jazzlegende, Abdullah Ibrahim.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Brandpunt

Meer inligting volg...
Social links
Recent clips
Browse 1,049 clip(s)