19 Junie 2026: Die Verkiesingskommissie is landwyd gerat vir die kieserregistrasienaweek. Intussen word kiesers in KwaZulu-Natal wat deur veranderings aan wyke se grense geraak is, gevra om hulle inligting op datum bring om telleurstelling op stemdag te vermy. 'n Britse boerekoor maak geskiedenis deur 'n gewilde talentkompetisie te wen.