29 Junie 2026: Plofstofkabels is aan boord 'n bus uit Malawi na Suid-Afrika gekry. Veiligheidsmaatreëls is verskerp by die hospitaal waar die intelligensiebaas, Feroz Khan, behandeling ontvang. Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê die volgende afrigter moet voortbou op wat reeds bereik is.