9 Julie 2026: Die Madlanga-kommissie se aanbevelingstaakspan neem nog senior beamptes van die Ekhuruleni-metro in hegtenis. Die Gesondheidsombud sê gesondheidsinstellings in KwaZulu-Natal steier onder chroniese personeeltekorte, verswakkende infrastruktuur en swak ondersteuning in die werkplek. Hollywood se grootste KI-twispunt is terug, en dié keer vertolk sy die hoofrol.